Die klapperknal van klein en groter swepeDawer oor die grasvelddal.Kets hier teen die koppie en die berg.Tref soms daardie net regte plekWaar dit kan kanonskoot-eggo …
Seuntjies wat sweepklap

Katrina van Oostrum