Die 1933-vertaling, die eerste volledige Bybelvertaling in Afrikaans, word uiteindelik op 29 Mei 1933 vrygestel. PJ Nienaber vertel hoe die aflewerings Bybels in Heilbron deur ‘n jubelende skare by die stasie in ontvangs geneem is en vandaar na die kerk begelei is.
“Tog is et banja nodig”: Die hoogste triomf van Afrikaans

