Hulle sê dis gawer, dis sagmoedig. Liewer die stil, koue dood As om die waarheidselemente te trotseer. Liewer stilbly, wegdraai, inhou Alles doodryp, wat wil …
Hierdie ongenadige winter

Katrina van Oostrum

Hulle sê dis gawer, dis sagmoedig. Liewer die stil, koue dood As om die waarheidselemente te trotseer. Liewer stilbly, wegdraai, inhou Alles doodryp, wat wil …

Daar is geen verblindende lig, geen oorverdowende dreuning, geen gevoel van eienaardige disoriëntasie nie.Jack van der Merwe is maar net een oomblik nog met sy …

Nes Pontius Pilatus, met ‘n lewe op die spel, Was ons ons hande in onskuld en pieker ewe filosofies Oor wat die waarheid dan sou …