op negentien april laataand word ‘n man in gangnam dood aangetref suid van die rivier rivier han dáárdie han, van wonderfaam han. 한 [ha̠:n] die …
die man wat in die han verdrink het

Katrina van Oostrum

op negentien april laataand word ‘n man in gangnam dood aangetref suid van die rivier rivier han dáárdie han, van wonderfaam han. 한 [ha̠:n] die …

“We have cast our lot with the juggler.” – Nicholas Carr, The Shallows die graadagts doen ‘n toespraakvoorbereidoor die mors, miskien sogenaamde, van tyd op …

NOTA: Hierdie gedig is geskryf in die pens van die ondier, oftewel ongeveer die 9de week van ‘n Engelse module oor postmodernistiese, postkoloniale en twintigste-eeuse …

Hulle sê dis gawer, dis sagmoedig. Liewer die stil, koue dood As om die waarheidselemente te trotseer. Liewer stilbly, wegdraai, inhou Alles doodryp, wat wil …

Nes Pontius Pilatus, met ‘n lewe op die spel, Was ons ons hande in onskuld en pieker ewe filosofies Oor wat die waarheid dan sou …