op negentien april laataand word ‘n man in gangnam dood aangetref suid van die rivier rivier han dáárdie han, van wonderfaam han. 한 [ha̠:n] die …
die man wat in die han verdrink het

Katrina van Oostrum
op negentien april laataand word ‘n man in gangnam dood aangetref suid van die rivier rivier han dáárdie han, van wonderfaam han. 한 [ha̠:n] die …
“We have cast our lot with the juggler.” – Nicholas Carr, The Shallows die graadagts doen ‘n toespraakvoorbereidoor die mors, miskien sogenaamde, van tyd op …
‘n Vertaling van Horatius se “Fons Bandusia”.
“Christenskap was nog altyd” beweer ‘n sekere eerwaarde leeraar al te vroom “’n belangrike deel van die Afrikaner se volkslewe.” asof dit nie die gedagte …
Toe Lars Porsena na Rome marsjeer In die kille oggenddou van die tyd Hou drie man teen hom stand Horatius, Lartius en Herminius (maar meestal …
NOTA: Hierdie gedig is geskryf in die pens van die ondier, oftewel ongeveer die 9de week van ‘n Engelse module oor postmodernistiese, postkoloniale en twintigste-eeuse …
This justiceIs not justiceBut a plated polished mask that hidesThe high mocking browsThe cold and cunning gazeThe angled nose(unable they say to know the smell …
Die klapperknal van klein en groter swepeDawer oor die grasvelddal.Kets hier teen die koppie en die berg.Tref soms daardie net regte plekWaar dit kan kanonskoot-eggo …
Hulle sê dis gawer, dis sagmoedig. Liewer die stil, koue dood As om die waarheidselemente te trotseer. Liewer stilbly, wegdraai, inhou Alles doodryp, wat wil …
Nes Pontius Pilatus, met ‘n lewe op die spel, Was ons ons hande in onskuld en pieker ewe filosofies Oor wat die waarheid dan sou …